In the Press
Huwelike en jou testament - Willie Fourie
17 January 2012
Tydens die Desember-vakansie is vele huweliksbande gesmee met beloftes van ewige trou. Ná die wittebrood en met die aanbreek van die Nuwe Jaar wat die gewone uitdagings inhou, is die wysiging van ’n testament om by hul gewysigde huwelikstatus aan te pas, die laaste ding waaraan pasgetroudes dink.
Die beplanning van ’n nuwe lewe saam, ’n ei... read more >
Tien goed om te doen… wanneer jy verwag - Annemie Nieman
17 January 2012
Verwagtende ouers raak soms so vasgevang in besprekings oor babas, bottels en geboorteplanne dat hulle vergeet om die belangrike onderwerp “babas en begrotings” aan te raak. Inaggenome dat dit ouers uit middel- en hoër inkomstegroepe ongeveer R3.5 miljoen sal kos om hul kind vir die eerste 18 jaar van sy/haar lewe te voorsien van behuising, kos, onderrig en me... read more >
Aanspreeklikheid – jy kan jouself beskerm - PSG Konsult Korttermynversekering
17 January 2012v class="entry-content">
Januarie is dikwels die enigste tyd van die jaar wat sakelui tyd het om aandag aan die onderneming se versekeringsportefeulje te gee. Wanneer die polis hersien word, hou beslis die vereistes van die Wet op Verbruikersbeskerming en die Maatskappyewet in gedagte. Nie almal besef die impak wat hierdie wette op sakemense en individue nie.
Die Wet op ... read more >
Juwele en ander duur items – verseker dit reg! - PSG Konsult Korttermynversekering
17 January 2012v class="entry-content">
Horlosies, eksklusiewe en duur juweel-erfstukke, ringe, halssnoere, oorbelle, mansjetknope en selfs kostuumjuwelebo ‘n sekere waarde moet alles onder die Alle Risiko-afdeling van ’n korttermynversekeringspolis gespesifiseer word indien dekking buite die huis verlang word.
Buiten dat hierdie waardevolle besittings... read more >
Ten things to do… when expecting - Annemie Nieman
17 January 2012v class="entry-content">
Expecting parents often neglect to tackle the important topic of babies and budgets. Considering that it will cost middle and higher income earning parents around R3.5 million to feed, educate, house and mind a child for his/her first 18 years, proper budgeting skills become essential. We trust that these financial pointers will enable new parents to budget a... read more >